Fynskrif (Fine Print) (TV Series 2018–2020) Poster

(2018–2020)

User Reviews

Review this title
4 Reviews
Sort by:
Filter by Rating:
10/10
Binge worthy
lourensventer20 April 2020
Really good acting and story line. So happy to have found this in lockdown 😁
4 out of 4 found this helpful. Was this review helpful? Sign in to vote.
Permalink
10/10
Surpassing all of my expectations
WaKanga21 July 2020
I usually am a media snob i.e. limiting myself to Duplass brothers / Coen Brothers / Tarantino / Wes Anderson. BUT NOW I will be adding gentlemen Louis Pretorius & Albert Snyman to that list. This series is such a journey with beautiful character-development and quirks around every corner. Thank you for this.
2 out of 2 found this helpful. Was this review helpful? Sign in to vote.
Permalink
10/10
Amazing
anketerblanche13 January 2021
This is such a extraordinary show ,this is what South Africa wants and South Africa needs .The acting is incredible,such great actors were chosen. The story line is very realistic and you don't get bored with the show at all. With Louis Pretorius and Albert Snyman working together making this masterpiece .We need more shows like this
2 out of 2 found this helpful. Was this review helpful? Sign in to vote.
Permalink
Drama bo die reg
tinyfordst8 October 2018
Warning: Spoilers
Ek het seisoen 1 werklik geniet, al was drama belangriker vir die skrywers as om akkuuraat te wees met die reg.

Die akteurs was beter as in baie Afrikaanse programme en byna almal kon die stereotipiese idee van 'n prokereur met gemak vertolk. Die rolverdeling was puik gedoen. Die drama is soms 'n bietjie voorspelbaar en "over the top" maar dis ook seker maar wat ons geleer het om te verwag uit Afrikaanse reekse.

Wat my die meeste gepla het is hoe onakkuuraat die regspraktyk uitgebeeld is. Dit is vreemd dat 3 regsadviseurs so baie foute kon maak. In Episode 1 het "Dolf" na 2 sake verwys waarvan een toepaslik was en dis byna al wat ek kan dink om te verwys wat reg was. Hoe hy verder gesê het hy moet self 'n kurator aanstel sonder dat die hof dit toelaat, of hoe mense sonder enige hoop en 'n sterk saak net opgee omdat die prokereur 'n roerende toespraak gee was net te ver.

Ek sal die prograam aanbeveel vir enige Afrikaanse leek en ek glo hulle sal dit geniet. As jy 'n regsgeleerde is, kyk dit vir die drama, maar wees gereed om te verskil met byna alles wat gese word wat die reg aanbetref.
2 out of 4 found this helpful. Was this review helpful? Sign in to vote.
Permalink

See also

Awards | FAQ | User Ratings | External Reviews | Metacritic Reviews


Recently Viewed